Vind feitlike antwoorde rondom alle vrae oor jou,
as Mamma, en jou baba hier op Sr Ans Ma en Baba
As Opgeleide Verpleegkundige, met 44 jaar in praktyk waarvan 16 jaar ondervinding in Pediatrie is, voel ek daar is ʼn behoefte om moeders in te lig in ʼn basiese verstaanbare taal waarin ek die mediese terme bietjie probeer afbreek en dit net te verduidelik in ʼn taal wat almal sal verstaan.
Somtyds word die meeste in Engelse websites verduidelik met hoë mediese terme wat nie altyd verstaanbaar is nie of somtyds nie sin maak nie!! Deur baie navrae wat ek oor jare kry van vriende en familie is dit soms die dood gewone waaroor jy nie altyd seker is nie.
Ek wil net sê in hierdie website gee ek basiese riglyne wat die moeder kan inlig en haar kennis kan verbreed. Maar die finale diagnose mag verskil!! Tekens en simptome verskil van kind tot kind!! As daar enige onsekerheid is gaan sien jou algemene praktisyn of pediater.
Hierdie website dra nie die verantwoordelikheid van die behandeling nie!!
Designed by LinkDirect Marketing(Pty)Ltd